Lede van die Freddies-hengelklub het op 24 Julie die Bloemhof-sloep in die koue weer aangedurf. Die wensakke wat uitgekom het is, van links, voor: Mondré Fouché (tweede, juniors), Mardu Fouché (eerste, juniors) en Kira-Leigh Visser (derde, juniors) Credit: SYSTEM