Mianique Lombard, Goudveld-Höerskool se eerste meisies hokkiespan: Namens die meisies eerste hokkiespan wil ek elke span sterkte toe wens vir die Gimnasium- en Goudveld -derby. Hierdie wedstryde gaan oor meer as net wen of verloor, dit gaan oor trots, sportmangees en die eer om jou skool se wapen met trots te dra. Gee alles op die veld, ondersteun mekaar met hart en siel, en onthou: dit is in die uitdagendste oomblikke waar ware karakter gebou word. Laat ons mekaar aanmoedig, respek wys aan ons teenstanders, en trots wees op elke oomblik. Sterkte aan almal, laat die derby ‘n herinnering wees wat ons nog lank sal saamdra – Fill. 4:13

Mianique Lombard, Goudveld-Höerskool se eerste meisies hokkiespan:

Namens die meisies eerste hokkiespan wil ek elke span sterkte toe wens vir die Gimnasium- en Goudveld -derby. Hierdie wedstryde gaan oor meer as net wen of verloor, dit gaan oor trots, sportmangees en die eer om jou skool se wapen met trots te dra. Gee alles op die veld, ondersteun mekaar met hart en siel, en onthou: dit is in die uitdagendste oomblikke waar ware karakter gebou word. Laat ons mekaar aanmoedig, respek wys aan ons teenstanders, en trots wees op elke oomblik. Sterkte aan almal, laat die derby ‘n herinnering wees wat ons nog lank sal saamdra – Fill. 4:13

You need to be Logged In to leave a comment.