Clarise van Breda, ‘n onderwyser aan die Naudeville Primêre Skool, het onlangs haar vlak 4-kwalifikasie in pastorale berading voltooi.