Imagine Kidz 2022 Experience word van- jaar van 27 Junie tot 1 Julie gratis by die NG Kerk in Riebeeckstad gehou.
Dit is ’n interkerklike, tweetalige (Afrikaans en Engels) jeugweek waar tieners en jong volwassenes die geleentheid kry om die laerskool-jeug (ongeveer 150 kinders per dag) met die Evangelie van Jesus te bedien.
Vir meer inligting kontak ds. Christo Nel by 076-943-2006, of die kerkkantoor by 057-388-2697.
Belangstellendes kan inligting oor die #imagine-beweging op imaginemovement.co. za of imaginekidz.co.za kry.