Die Isobel Cooke-kleuterskool in Odendaalsrus het op 14 Februarie Valentynsdag gevier. Al die kleuters was in rooi, wit en pienk getooi en het hartjies gemaak. “Die kleuters het dit baie geniet,” sê Anne-Marie Kruger, skoolhoof. Die gr. R-leerlinge is hier saam met Nikita Bester (assistent, links) en Kruger. Foto: Verskaf


In rooi getooi om die liefde te vier

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 4 December 2025
    Vista E-Edition 4 December 2025

Gift this article