By hom in die Willys Jeep Rat Rod is sy vrou, Donna en hul kleindogter Zaylee (4).

Amanda-Louise Nel Credit: SYSTEM

Johan Roets van Roadworx het 15 jaar gelede Rat Rods in Welkom begin restoureer. Hy is bekend vir sy werk met hierdie unieke en gesogte kunsvorm. 

You need to be Logged In to leave a comment.