Willem Odendaal en Heinrü Carstens, twee leerlinge aan die Goudveld-Hoërskool, is as jeugleiers vir die Vrystaatse Voortrekkers gekies. Willem is ook die ondervoorsitter. Dit is ’n groot prestasie dat twee leerlinge van dié skool se kommando onder die ses topleiers van die Vrystaat is. Foto: Verskaf


Hou Voortrekkers op koers

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 4 December 2025
    Vista E-Edition 4 December 2025

Gift this article