Van links is, voor: Papiki Jafta, Kelvin Olivier en Ryan Jacobs

Die manswerkers, -onderwysers en -studente van die Primêre Skool Naudeville, het seker gemaak dat die skool se terrein netjies lyk en dat dit veilig om die skool is. Hulle het Dinsdag 5 Desember die veld oorkant die B-rugbyveld, op die hoek van Dawidstraat en Theroniastraat, skoongemaak.

You need to be Logged In to leave a comment.