Die Welkom-Volkskool bied op Saterdag 2 September ’n hokkiedag by die skool aan.
Daar sal 12 skole in die omliggende omgewing teenwoordig wees om mee te ding.
Belangstellendes wat deel wil wees van die dag kan Marisa Steyn, sportorganiseerder, kontak by sport@welkomvolkskool.net of bel haar by 079-847-8259.