Raven van Schaik en Mpho Maphasa van die Nobilis-skool in Virginia is gekies vir die Griffon-span wat van 27 tot 30 Junie in George aan die Cravenweek-toernooi vir leerlinge met spesiale onderwysbehoeftes (LSEN) gaan deelneem. Foto: Verskaf


Haal span

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 11 December 2025
    Vista Edition 11 December 2025

Gift this article