Die Hanekamme, ’n klub vir 60-plussers is van links, voor: Elsie van der Westhuizen (sameroepster), Martie Moller (samroepster), Delene Hayward en Corrie Greyvenstein

Die Hanekamme, ’n groep 60-plussers van die Goudveld, kom maandeliks bymekaar om saam te kuier.

Hulle speel speletjies, ’n spreker lewer ’n leersame praatjie, bingo word gespeel, soms braai hulle en hulle onderneem ook gereeld uitstappies.

Enige 60-plussers wat deel wil word, kan Martie Moller by 082-383-1956 of Estie van der Westhuizen by 084-991-2005 bel.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Untitled post 265989
    Vista E-edition 10 July 2025