Die Goudveld-Hoërskool se eerste krieketspan het die krieketliga gewen.
Hulle het in die finaal teen St. Dominic’s College gespeel.
Goudveld het eerste gekolf en kry 121 – 9 in 20 beurte. Hulle het dié lopies gekry met 7 kolwers uit, en wen die wedstryd met drie paaltjies. Die beste boulers was GJ Wessels met 3 paaltjies vir 23 lopies in 4 beurte en Motsitsi Mototo met 2 paaltjies vir 13 lopies in 4 beurte.
Die beste kolwers was Kayden Pienaar 28 van 31 balle, en Ruhan Dreyer 26 van 21 balle.