Die Goudveld-Hoërskool se eerste meisieshokkiespan het Welkom-Gimnasium met 2 – 0 geklop in hul kragmeting vir die 2022-derby tussen dié twee skole. Van links is, voor: Elzandri Nortje (onderkaptein), Abby van Rhijn (kaptein), Dannie Riesenbeek, Marchell Ludick, Mianique Lombard, Annche Zwarts en Carla Kotze (onderkaptein)

Gouties kraai koning

You need to be Logged In to leave a comment.