‘Goutiegees’ omhoog

Minkè van Wyk, kaptein van die Goudveld-Hoërskool se eerste netbalspan:.


Minkè van Wyk, kaptein van die Goudveld-Hoërskool se eerste netbalspan:

Aan my mede eerstespanlede: Ná ’n lang jaar van hard oefen en baie uithouvermoë het die groot dag uiteindelik aangebreek!

Ek sien ongelooflik baie daarna uit om saam met julle die groot dag aan te pak.

Mag die beste span wen, en onthou: Daar is net een nommer een.

Onthou waar jou krag vandaan kom. Los die stem van twyfel by die huis en luister na die gejuig van die hoopvolle ondersteuners wat elke oomblik in jou glo.

Hou die beker en die Goutiegees altyd triomfantlik omhoog.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.