Gimmies dra harte op mou
Welkom-Gimnasium se personeel het via Facebook dié

Welkom-Gimnasium se personeel het via Facebook dié bemoedigende boodskap aan die skool se leerlinge gestuur. Die boodskap lui: “To all our Gimmies. Ons verlang na julle. We miss you very much. We want you to know you are loved. Please stay safe. Liefde, julle Gimmie-onnies.”

You need to be Logged In to leave a comment.