Renaldo Kiewiet, Welkom-Gimnasium se eerste-rugbyspan-kaptein:

Dit is daardie tyd van die jaar, wanneer die hele Welkom tot stilstand kom.

Die derby van 2023 beloof om weer een vir die boeke te wees.

Dit is vir my ’n groot voorreg om die Swarttruie te lei en om seker te maak dat ek en my span ’n oorwinning vir die skool deurtrek.

Ons bedank ons Hemelse Vader vir die talent en vir die voorreg om aan die derby te kan deelneem. Aan al die Gimmies: onthou dat die oorwinning belangrik is, maar om dit te geniet is die belangrikste.

Sterkte aan almal en gee net julle beste.
Once a Gimmie, always a Gimmie.

You need to be Logged In to leave a comment.