Welkom-Gimnasium is eerste op die ranglys van hoërskole wat deelgeneem het aan die Noord Vrystaatse interskole-swemgala wat van Vrydag 14 Februarie af in Kroonstad plaasgevind het. Die Laerskool Bultfontein is eerste onder die laerskole. St Dominic’s High is algeheel 13de en St Dominic’s Primary is algeheel 14de. Goudveld-Hoërskool is 17de op die algehele ranglys van topskole. Welkom-Volkskool is algeheel 15de op die lys van die topskole. Gimmies se swemspan is van links, voor: Thando Kwayiba, Ntombi Kwayiba, Paballo Mofokeng en Bongani Hlongwane

Gimmie-swemmers presteer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article