Vanjaar word die Vista-Odensia-aand­reeks vir die 25ste keer aangebied. Weereens beteken dit vyf dae se opwinding vir die seuns en dogters van ons streek.

Verskaf

Spesiale dank aan die vasbyters vir hul ononderbroke deelname en getroue ondersteuning sedert die eerste aand­reeks wat op Freddies-klub se terrein plaasgevind het, naamlik: Welkom-Volkskool, Brandwag Volkskool, Harmonie Primêre Skool, Voluit Primêre Skool (Virginia Volkskool/Merriespruit Primêre Skool), Nelsdrif Primêre Skool, Riebeeckstad Primêre Skool, Koppie Alleen Primêre Skool en Hennen­man.

You need to be Logged In to leave a comment.