Die Vyf rugbyspelers wat gekies is, van links is Shorty Leaba, Bonga Mokaji, Isak Schoeman, Karabo Mabaso en Michael Theron.

Verskaf Credit: SYSTEM

Vyf rugbyspelers aan die Nobilis-skool in Virginia is in die o.18-Griffon-span vir leerlinge met spesiale onderwysbehoeftes (LSEN) ingesluit. Die toernooi gaan vanaf 23 tot 27 Junie in Welkom plaasvind.

You need to be Logged In to leave a comment.