Sewe nuwe onderwysers is by die Laerskool Koppie Alleen in Riebeeckstad aangestel. Van links is, voor: Theo du Plooy (gr. 5), Serina Potgieter (gr. 3), Karlien Louwrens (student) en Mari Strydom (kuns)

Gereed om kennis te deel

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article