Twee leerlinge aan Welkom-Gimnasium, Tiaan Greyling (gr. 11) en Shyenne Laubscher (gr. 9), is vir die Noord-Vrystaatse tweekampspan gekies. Dié span gaan aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Stellenbosch op 1 April deelneem. Foto: Verskaf