Die Primêre Skool Naudeville se hoofleiers vir 2022 is aangewys. Van links is Ignu­s Maritz (onderhoofseun), Zanrich de Beer (hoofseun), Abigail Dicks (hoofmeisie) en Xonnel Long (onderhoofmeisie). Foto: Verskaf