Freddies hengel by Verlatenskraal

Freddies-hengelklub het Verlatenskraal op 18 Maart aangepak. Daar was verskeie wenners in die verskillende klasse vir die dag.


Freddies-hengelklub het Verlatenskraal op 18 Maart aangepak. Die wenners vir die dag is, van links voor: Mondré Fouché (tweede ju-
niors), Mardu Fouché (eerste juniors) en Jay-Ce Prinsloo (derde ju-
niors); agter: PK Haasbroek (tweede meesters), Pa Visser (eerste meesters), Juandre Hammond (tweede seniors), Robert Vorster (eerste seniors), Pieter Visser (derde seniors), Estelle Haasbroek (tweede vroue), Mariska Hammond (eerste vroue) en Susan Engelbrecht (derde vroue). Vir navrea om by klub aan te sluit bel Estelle Haasbroek op 082-833-1409 of Susan Engelbrecht 067-025-2544

.

You need to be Logged In to leave a comment.