Vier nuwe onderwysers het hulle by die Primêre Skool Naudeville aangesluit.

Daar het vanjaar vier nuwe onderwysers by die Primêre Skool Naudeville in Welkom aangesluit. Van links is San-Mari Oelofse (gr.3), Chené Jansen van Vuuren (gr.6), Chané Otto (gr.4) en Devan van der Linde (gr.5). FOTO: Verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article