Fokus bekyk riool in Kimberley
Fokus besoek Kimberley waar stukkende rioolpompe ‘n kopseer geword het vir inwoners, ons stel jou voor aan ‘n groep Gautense vroue wat op ‘n innoverende manier ‘n inkomste verdien en ‘n 100-jarige ouma deel haar herinneringe aan Johannesburg in die apartheidsjare en gee on sook haar indrukke oor die Corona-pandemie. For more news, visit sabcnews.com…
Share this post: