Ventersburg se parkrun-geleentheid begin Saterdag

Ventersburg se parkrun-geleentheid begin Saterdag (05/02) om 08:00 in Hamiltonstraat. Weens swaar reënval wat die terrein onder water gelaat het, kon die geleentheid nie in Januarie plaasvind nie. Vir meer inligting kan die Facebook-blad gevolg word.

You need to be Logged In to leave a comment.