Die huis van die Tuys-egpaar van Odendaalsrus het op 4 Desember omstreeks 12:00 afgebrand. Foto: Verskaf


Paulus en Elizabeth Tuys se huis in Odendaalrus het op 4 Desember afgebrand. Die egpaar woon nou in wat oorbly van hul motorhuis by 7 Van Den Berg-straat, Eldorie.

’n Kennis van die egpaar, Ansa Boshoff, sê mense kan haar skakel as hulle bystand kan gee.

“Die mense het alles in die brand verloor, en hul enigste heenkome is nou die motorhuis,” sê Boshoff.

Skakel 060-505-7972.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 11 December 2025
    Vista Edition 11 December 2025

Gift this article