Dra medeleerlinge se belange op hart

Die Orion-vaardigheidskool se verteenwoordigende raad van leerlinge (VRL) vir 2022 gekies


Die Orion-vaardigheidskool se verteenwoordigende raad van leerlinge (VRL) vir 2022 is van links, voor: Danel Visser (onderhoofmeisie), Alicia Botha (hoofmeisie), Elana Truter (voogonderwyser), Deon du Plessis (voogonderwyser), CJ Olivier (hoofseun) en Hanno Fourie (onderhoofseun); middel: Joyce Pule, Micheala Potgieter, Mia Doubell, Lerato Moloi, Atlehang Malebo, Siyabonga Ntobela, Nathan de Lange, Godwyn Pamplin en William Taaibos; agter: Keke Dayimani, Kekeletso Marumo, Michelle van Zyl, JG Mostert, Jacques Nel en Stiaan van der Merwe. Afwesig: Kagiso Funane.Foto: Verskaf
Die Orion-vaardigheidskool se verteenwoordigende raad van leerlinge (VRL) vir 2022 gekies
Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.