Die raadvoorsitters van die Primêre Skool Naudeville in Welkom vir die eerste kwartaal is van links Bella van Aswegen, Tyler Pereira (albei gr.7A), Lienke van Rooyen, Milan du Plessis (albei gr.7B), Ayva Vosloo en Brendon Dicks (albei gr.7C).
Dra hul mede-leerders se belange op die hart
|
Deel die berig:




