Dylan Barnard (jaar 3B) van die Orion-vaardigheidskool in Welkom het in die Nkosi Albert Lethuli Oral History-kompetisie uitgeblink. Hy is aangewys as wenner in die afdeling vir jong geskiedkundiges, van skole vir leerlinge met spesiale onderwysbehoeftes. Hy sal die Vrystaat van 22 tot 25 Augustus op die nasionale kompetisie in Pretoria verteenwoordig.Foto: Verskaf