Vier leerlinge aan Welkom-Gimnasium sal in die April-skool­vakansie aan die Suid-Afrikaanse tweekampkampioenskapsbyeenkoms in Gqeberha deelneem. Van links is Talitha van Sittert (gr. 10), Danieke Steenkamp (gr. 10), Christiaan du Preez (gr. 10) en Heid McLarren (gr. 9). Foto: Verskaf