Gerda Pienaar (regs), president van die Vrystaatse Vrouelandbou-unie (VVLU), is op ’n vergadering van 9 tot 14 Oktober in Pretoria tot die vise­president van die Suid-Afrikaanse Vrouelandbou-unie (SAVLU) verkies. Saam met haar is Cindy Coetzee, president van die SAVLU. Foto: Verskaf


Gerda Pienaar (regs), president van die Vrystaatse Vrouelandbou-unie (VVLU), is op ’n vergadering van 9 tot 14 Oktober in Pretoria tot die vise­president van die Suid-Afrikaanse Vrouelandbou-unie (SAVLU) verkies. 

You need to be Logged In to leave a comment.