Erné Pienaar en Benjamin Pienaar van die Laerskool Voluit in Virginia, het op 17 en 18 Januarie aan die Vrystaatse tennisproewe in Bloemfontein deelgeneem. Benjamin het as die Vrystaat se nr. 1 in die o.10A-span geëindig en Erné as nr. 5 in die o.14B-span.Foto: Verskaf


Albei is tops in die VS-tennisranglyste

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 15 January 2026
    Vista E-Edition 15 January 2026

Gift this article