Buiten beter sigbaarheid van polisielede, was misdaadbekamping suksesvol uitgevoer en nege persone en nege voertuie is deursoek.

Verskaf

’n Landelike veiligheidsoperasie is deur Bultfontein, Hoopstad en Wesselsbron se landelike veiligheidskoördineerders en boere gehou.

Die doel van dié optrede wat op 22 April van 22:00 tot 00:00 plaasgevind het, was om vee- en koperdiefstal te voorkom en om stop-en-deursoeking-optredes te hou.

Buiten beter sigbaarheid van polisielede, is misdaadbekamping suksesvol uitgevoer en nege mense en nege voertuie is deursoek.

You need to be Logged In to leave a comment.