Nina Schonken, ’n leerling aan die Goudveld-Hoërskool, was derde in die Blitsbrein Junior 2022-kompetisie. Hierdie algemenekenniskragmeting het op 13?Oktober aanlyn plaasgevind, en word jaarliks deur Media24, Netwerk24 en Cum Laude Media aangebied.

Verskaf

Nina Schonken, ’n leerling aan die Goudveld-Hoërskool, was derde in die Blitsbrein Junior 2022-kompetisie. Hierdie algemenekenniskragmeting het op 13 Oktober aanlyn plaasgevind, en word jaarliks deur Media24, Netwerk24 en Cum Laude Media aangebied.  

You need to be Logged In to leave a comment.