diary

,

5 April Die NG kerk Welkom Noord bied van 08:00 tot 16:00 ‘n Pret Dag aan. Die gemeenskap word genooi om ‘n heerlike dag vol pret en plesier te geniet. […]

Diary/Dagboek

5 April

Die NG kerk Welkom Noord bied van 08:00 tot 16:00 ‘n Pret Dag aan. Die gemeenskap word genooi om ‘n heerlike dag vol pret en plesier te geniet. Daar gaan ‘n talentskou wees, ‘n springkasteel, boogskiet, gelbal-skiet, talle stalletjies, asook baie eetgoed. Rou en gaar vleis sal te koop aangebied word. Die kerk is geleë op die hoek van Buren- en Aghullasstraat. Bel 072 147 5807 vir talent-inskrywing en 079 478 9294 vir ‘n stalletjie. Geen koelhouers word toegelaat nie.

12 May

The Welkom Publicity Association Easter Market is held in the parking area of the Rovers Squash Club in Tempest Road, from 08:00 to 13:30. There will be stalls galore. Send a WhatsApp to Mel van Heerden on 072 240 8618.

10 Mei

‘n Gholfdag (Betterball Scramble Drive) met pret en “Ons gee hoop vir kinders” word by die Oppenheimer-gholfklub aangebied. April is ook ‘n maand vir outisme-bewusmaking. Op dieselfde tyd as die gholf word om 08:00 ‘n 5km-gesinspretdraf aangebied. Elke deelnemer kry ‘n medalje. Skryf in op entryninja.com – dit kos R305 per speler. Die gholfdag is oop. Kontak die Oppenheimer-gholfbaan by 057 353 2131, Christo Nel by 072 990 5445 of Piet Delport by 082 577 9122. Die Oppenheimer-gholfklub wil ook die dag vir vroue spesiaal maak. Amore Bekker bied om 10:00 ‘n praatjie aan: “Werk met die kaart wat vir jou gedeel is”. Gaste kan saamkuier en koek en koffie of tee tee saam geniet.

Categorised:,

You need to be Logged In to leave a comment.