Johan Slabbert, hoof van Welkom-Gimnasium:

In Wekom-Gimnasium se 70ste bestaansjaar vind die 59ste derby tussen twee topskole in die Vrystaat plaas.

Die derby is en bly die heel grootste gebeurtenis op Welkom se gemeenskapskalender.

Dié geleentheid word deur elke afrigter, ouer en leerling as die hoogtepunt van die wintersportprogram beskou, en op hierdie dag sal elke span om ’n oorwinning tot die bitter einde meeding.

I hope that this year’s derby will be characterised by healthy sportsmanship and that beautiful friendships will be forged.

May we be spared serious injuries and foul play. It is also my wish that each matriculant will treasure the memories of this year’s Gimnasium-Goudveld derby.

Hiermee wil ons ook graag al die reüniegroepe by hul onderskeie alma maters welkom heet.

Mag die besoek mooi herinneringe laat herleef, en die besoek aan Welkom en sy gemeenskap van besondere waarde wees.

Thank you very much to each sponsor, donor and supporter for your positive attitude and involvement with Gimnasium this year. Another thank you to FNB for its involvement with two of the top schools in the Goldfields.

’n Spesiale woord van dank ook aan elke afrigter by Gimnasium.

U ontbaatsugtige opoffering van u tyd langs die sportveld in belang van ons leerders word opreg waardeer.

Sterkte aan Goudveld-Hoërskool se skoolhoof, Paul Sauer, die personeel en die reëlingskomitee met al die voorbereidings.

Ons sien met verwagting uit na ’n onvergeetlike dag.

Lastly, a message to each Gimmie: “Believe you can and you are halfway there.”

You need to be Logged In to leave a comment.