Derby een om te onthou

Phatiwe Ntobela, kaptein van Welkom-Gimnasium se eerste netbalspan:.


Phatiwe Ntobela, kaptein van Welkom-Gimnasium se eerste netbalspan:

Ek wil sterkte toewens aan elke liewe speler wat aan die derby gaan deelneem. Hoewel ons almal mik om met oorwinning weg te stap, glo ek dat die dag in goeie sportgees en welwillendheid sal plaasvind.

To my teammates and fellow Gimmies, we have waited far too long for this moment. We have trained hard in preparation for this day, so let us play our absolute best and give it our all.

Gimmies, let us make this a memorable derby for all!

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.