Johan Slabbert, skoolhoof, Welkom-Gimnasium:
In Wekom-Gimnasium se 72ste bestaansjaar vind die 61ste Derby tussen twee van die topskole in die Vrystaat plaas. Die derby is – en bly – die heel grootste gebeurtenis op Welkom se gemeenskapskalender. Dié geleentheid word deur elke afrigter, ouer en leerling as die hoogtepunt van die wintersportprogram beskou, en op die dag sal elke span om ‘n oorwinning tot die bittereinde meeding.
I hope that this year’s derby will be characterised by healthy sportsmanship and that beautiful friendships will be forged. May we be spared serious injuries and foul play. It is also my wish that each matriculant will treasure the memories of this year’s Gimnasium-Goudveld derby.
Hiermee wil ons ook al die reüniegroepe by hul onderskeie alma maters welkom heet. Mag die besoek mooi herinneringe laat herleef, en dié besoek aan Welkom en sy gemeenskap van besondere waarde wees. Thank you to each sponsor, donor and supporter for your positive attitude and involvement with Gimnasium this year. Another thank you to First National Bank for its involvement with two of the top schools in the Goldfields.
‘n Spesiale woord van dank ook aan afrigters by Gimnasium. U ontbaatsugtige opoffering van u tyd langs die sportveld in belang van ons leerders word waardeer. Sterkte aan dr. Willie Stolk, die Goutie-personeel en Beheerliggaam met al die voorbereidings. Ons sien met verwagting uit na ‘n onvergeetlike dag.
Lastly, a message to each Gimmie: “Success is not final; failure is not fatal: It is the courage to continue that counts.”