Ná die jaarlikse Cars in the Park-motorskou, wat deur die Old Motor Club in Welkom aangebied is, het die klub se bestuur 30% van die wins aan Engo en Round Table geskenk. Van links is Stephen Theunissen, Eddie Breytenbach (albei van Round Table), Dawid de Necker (voorsitter van die Old Moto­r Club), Marcell Eréche (Engo), Graham Cullin (president van die Old Auto Club), Hennie Breytenbach en Shaun Stevens (albei van Round Table). Foto: Amanda-Louise Nel