Lé-Roy Wentink, jeugbedieningsleier by die NG kerk Erfdeel, het vroue van die Welkom VLU-tak gewys hoe om komberse vir hawelose mense met swart plastieksakke en koerante te maak. Die demonstrasie het op 8 Februarie tydens die maandvergadering, met die tema “Welwillendheid”, plaasgevind. Van links is Annemarie van Rooyen, Wentink, Lynette Taute (gas), Babs Mans, Willemien Kymdell (gas) en Louisa Dekker. Lynette Brummer van Silver Village het ook inligting oor die hantering van Alzheimer-pasiënte met die vroue gedeel.Foto: Verskaf


Deel wenke

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 13 November 2025
    Vista E-Edition 13 August 2025