Kamohelo Moloke, ’n leerling aan die Goudveld-Hoërskool Primêre Skool Naudeville, het onlangs aan die Multi Green-atletiekbyeenkoms deelgeneem waarna hy in die Vrystaat-atletiekspan ingesluit is wat van 2 tot 5 April in Germiston aan die 100 m- en 200 m-nommer gaan deelneem. Hy is ook vir die Vrystaat-aflosspan gekies.Foto: Verskaf


Kamohelo Moloke, ’n leerling aan die Goudveld-Hoërskool, het onlangs aan die Multi Green-atletiekbyeenkoms deelgeneem waarna hy in die Vrystaat-atletiekspan ingesluit is wat van 2 tot 5 April in Germiston aan die 100 m- en 200 m-nommer gaan deelneem. Hy is ook vir die Vrystaat-aflosspan gekies.

You need to be Logged In to leave a comment.