Deel van landloop Lejweleputswa-bestuur

, ,

Drie onderwysers van die Brandwag Volkskool in Odendaalsrus is vir die landloopbestuurspan van Atletiek Suid-Afrika se Lejweleputswa landloopbestuur gekies. Van links is Dawid Meuter (voorsitter), Cecil Gagiano (ondervoorsitter) en Catherine […]


Drie onderwysers van die Brandwag Volkskool in Odendaalsrus is vir die landloopbestuurspan van Atletiek Suid-Afrika se Lejweleputswa landloopbestuur gekies. Van links is Dawid Meuter (voorsitter), Cecil Gagiano (ondervoorsitter) en Catherine Weydeman (tesourier).

You need to be Logged In to leave a comment.