Twee broers wat lede van die Welkom-stoeiklub is, het op 3 Junie in Johannesburg aan die Sentraal-Gauteng- ope kampioenskapsbyeenkoms by die Brixton- meerdoelige sentrum deelgeneem. Albei het goud verower. Saam met Wian (links