Die verhoog was omtrent aan die brand met al die talent op die Goudveld-Hoërskool se Taal- en kunstefees van 22 tot 27 Augustus.
Die dansers van die Vibez-dansateljee in Riebeeckstad het 5 A++-simbole (afdelingwenners), 11 A+-simbole, 10 A-simbole en vyf B+-simbole ontvang.
Die afdelingwenners is: Chelsea Joubert (hip-hop solo, gr. 1 tot gr. 3), Dominique Joubert (hip-hop solo, gr. 4 tot gr. 7), Anri Cox en Dominique Joubert (hip-hop duet, gr. 4 tot gr. 7), Anri Cox (