Alandri Krause, ’n gr. 7-leerling van die Laerskool Riebeeckstad het op
8 en 9 Oktober aan die Rose Festival en die Ultimate Summer Challenge deelgeneem. By die Rose Festival behaal sy ’n eerste, tweede en vyfde plek. In die Ultimate Summer Challenge-kompetisie kry sy ’n sesde en agste plek. Sy word afgerig by The Dance Connection Studio.