Vyf dansers van die Studio1-dansskool in Welkom is op pad oorsee. Dié Suid-Afrikaanse Country Western-dansers is deur die World Country Dancing Federation genooi om aan die wêreldkampioenskapsbyeenkoms, wat van 4 tot 9 Julie in België gehou word, deel te neem. Van links is Annaline Bakker, Loraine Laubscher, Nigella Siebert, Mathew Delport en Sumei Goussard.Foto: Verskaf