Annaline Bakker (foto) en Nigella Siebert (‘n gr.11-leerling van Goudveld-Hoërskool), van die dansskool Studio1 in Welkom is twee dansers van die Suid Afrikaanse Country Western Dance (SACWD) en is deur die World Country Dancing Federation (WCDF) uitgenooi om aan die World Country Dancing Federation XV111 Wêreld Kampioenskappe in Spanje gedurende 18 – 22 Junie deel te neem.

You need to be Logged In to leave a comment.