24 February   * ?Two AngloGold Ashanti Discovery m

24 February
* ?Two AngloGold Ashanti Discovery meetings will be held in Welkom to discuss medical aid issues with mining pensioners. The first will take place at Huis Oranje from 10:00 to 11:00, and the second at the Welkom Retirement Village from 12:00 to 13:00. Interested parties can call Ronnie Barlow-Jones on 083-308-5530 or Jerry Havenga on 083-333-6667.
* Die NG Gemeente Hennenman se Vrouediensgroep bied sy Suikerbekkie Coffee Shoppe aan. Dit kan van 10:00 tot 17:00 in die binnehof van die kerk se perseel in Beckstraat besoek word. Belangstellendes kan die kerkkantoor by 057-571-3740 kontak of Annatjie Hattingh by 082-319-0786 bel vir meer inligting.
4 Maart
* ?Die AGS Welkom-Noord se Damaskus-gemeente vier Wêreld-biddag vir Vroue. Die geleentheid begin om 09:00 op die kerk se perseel in Jim Fouché-park. Bel Kotie Swart by 083-594-8133 vir meer inligting.
Diary entries must be submitted by 16:00 on the Friday before publication. Send an email to marti.will@media24.­com or a Whats­App message to 074-238-5837.

24 February

*  Two AngloGold Ashanti Discovery meetings will be held in Welkom to discuss medical aid issues with mining pensioners. The first will take place at Huis Oranje from 10:00 to 11:00, and the second at the Welkom Retirement Village from 12:00 to 13:00. Interested parties can call Ronnie Barlow-Jones on 083-308-5530 or Jerry Havenga on 083-333-6667.

* Die NG Gemeente Hennenman se Vrouediensgroep bied sy Suikerbekkie Coffee Shoppe aan. Dit kan van 10:00 tot 17:00 in die binnehof van die kerk se perseel in Beckstraat besoek word.Gaste kan gebak teen bekostigbare pryse geniet. Belangstellendes kan die kerkkantoor by 057-571-3740 kontak of Annatjie Hattingh by 082-319-0786 bel vir meer inligting.

4 Maart

*  Die AGS Welkom-Noord se Damaskus-gemeente vier Wêreld-biddag vir Vroue. Die geleentheid begin om 09:00 op die kerk se perseel in Jim Fouché-park. Bel Kotie Swart by 083-594-8133 vir meer inligting.

Diary entries must be submitted by 16:00 on the Friday before publication. Send an email to marti.will@media24.­com or a Whats­App message to 074-238-5837.

You need to be Logged In to leave a comment.