29 and 30 July

¦ The Sliq Magagula Annual Soccer Tournament is underway at the Meloding Stadium in Virginia. The quarter-finals wil be played on 29 July. The top teams will then advance to the semifinals and finals, which occur on 30 July. Affiliation is free. For team registration, contact Frank Maqam on 066-479-1895. The winners will receive R12 000, the runners-up R6 000 and R2 000 is reserved for third place.

27 July

¦ The annual general meeting (AGM) of the Welkom Retirement Village will start at 17:00 in the Welkom Retirement Village lounge, Peridot Street, Jan Cilliers Park. All interested parties may attend. For further enquiries contact 057-352-5987.

5 Augustus

¦ Die Oase-gemeente in Welkom bied ’n Wildsfees-saam­kuier aan. Vanjaar se tema is “Denim en Diamante met uile in die nag”. Losies is beskikbaar vir tien of meer mense. Skakel 082-896-8062 vir meer inligting.

5 Augustus

Die Erfdeel Gemeente in Riebeeckstad hou ’n basaar. Die dag begin met ’n pretstap om 08:00 waarna die basaar om 09:00 begin en tot 15:00 duur. Daar sal kos, vars vleis, gebak en vermaak vir kinders, ’n petting zoo, gel blaster en die cheetah-trein wees. Hou die kerk se Facebook-blad dop of kontak die kerkkantoor by 057-388-3186 vir meer inligting.

12 August

Die Dameskring Welkom bied ’n werksessie vir ouers van kleuters tot kinders van gr. 3 aan. Hulle sal geleer word om Christelike waardes by hulle kinders te vestig. Dit word aangebied deur Carin Botha van Bloemfontein, en vind plaas om 09:00 by die Erfdeel NG Kerk. Die koste is R150 per persoon, en sluit ’n werkboek en ligte verversings in. Die sluitingsdatum vir besprekings is 3 Augustus. Skakel 073-142-5588.

16 August

¦ The Goldfields Hospice Association will hold its annual general meeting (AGM) at the Welkom MediClinic Doctors Club at 18:00. Refreshments will be served. Goldfields Hospice renders home-based care for persons with advanced, progressive illnesses. For more information, call 057-353-2152.

31 August

¦ An Anglo Gold Ashanti meeting is hosted at Huis Oranje in Welkom, from 10:00 until 11:00. Everyone is welcome to attend, and those who are unable to do so may proceed to the Welkom Retirement Village, where the meeting will also take place from 12:00 to 13:00.

Algemeen

¦ Die Chapel Ministry in Welkom se Avbob-kapel in Muizenstraat bied elke Sondag ’n reeks Heilige Gees Herlewingsdienste, onder die leiding van Dr Willem Dippenaar aan. Dit is tweetalig, interkerklik en vir alle volke, tale en nasies. Die sessie begin om 09:00. “Ek wil almal nooi wat siek is, depressief, gebonde, verslaaf, gebroke en verlore is,” sê Dippenaar. Skakel 083-407-6080 vir meer inligting hieroor.

You need to be Logged In to leave a comment.